Somtyds het jy iets nodig wat jou "next to nothing" kos om te maak, soos 'n pragtige boksie waarin jy tuisgebak wil plaas om op die kerkbazaar of stoepverkoping te verkoop. Hierdie idee is GOEDKOOP en MAKLIK! - jy't net 'n ou boks nodig, 'n glue gun (met glue sticks), en bietjie ou verf (en natuurlik die heerlike gebak om almal te bederf). Vir 'n video hieroor, gaan na: (https://www.youtube.com/watch?v=82pt5cK4b7Y&list=PLuTeBFGQ1KjKQ_yRYPTvEiNxA0DMx52hc&index=2).
Ek is lief om my "food trays" te maak dat dit lyk soos hout, maar jy kan dit enige kleur verf of opdollie met prente...
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Weef 'n paar karton strips, plak dit op die kant van die boks , en verf dit om
https://www.youtube.com/watch?v=enWI8DpVrk8&list=PLuTeBFGQ1KjIF3pSsEUJiGibmi7zzGlWY&index=13
Weef 'n paar karton strips, plak dit op die kant van die boks , en verf dit om
soos regte weefwerk te vertoon:
Vir 'n video om te sien hoe om die weefwerk te doen, gaan na:
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Dit hoef ook nie noodwenig soos 'n plat "tray" te lyk nie! - jy kan dit in enige vorm maak...,
of 'n effens dieper, kleiner tray maak:
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Onthou om die houers met plastiek of iets soos bakpapier uit te voer,
siende die karton en verf nie noodwendig "food safe" is nie:
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Geniet!