Klik hier!

Klik hier om na die "Sondagskooltuis" blog te gaan (Sondagskool lesse en apparaat):http://sondagskooltuis.blogspot.co.nz/
Klik hier om na die "Sondagskoolmobile" blog te gaan (Sondagskool onderwerpe - bedoel vir "mobile"):http://sondagskoolmobile.blogspot.co.nz/
Showing posts with label crafts. Show all posts

Sunday, September 29, 2013

Plekmatjies

Hierdie PLEKMATJIES is ideaal vir 'n FONDSINSAMELING - druk af en lamineer.  Dit is 'n oulike manier om die woord te versprei terwyl almal om die tafel sit en kuier.  Dit kan ook soos plakate gebruik word in die Sondagskool klaskamer, en behoort tot A3 mooi af te druk - let daarop dat elk ook afgelaai kan word in pdf.
------------------------------------------------------------------------------------------------------------
DRUK GERUS VERNIET AF EN VERSPREI! Ek het geen kopiereg opgesit op enige iets wat op my Sondagskooltuis of Sondagskool Crafts blog gepos is nie.
Om na my Sondagskooltuis blog te gaan, gaan na hierdie url: http://sondagskooltuis.blogspot.co.nz/
(die Sondagskooltuis blog is meer gemik op LESSE, waar die Sondagskoolcrafts meer gemik is op praktiese lesse, fondsinsamelings, spesiale geleenthede, Sondagskool apparaat, ens.)
------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Om dit af te laai in pdf (300 dpi), gaan na hierdie url: 
----------------------------------------------------------------------------------------------------------

Om dit af te laai in pdf , gaan na hierdie url:
------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Om dit in pdf  af te laai, gaan na hierdie url:  https://docs.google.com/file/d/0B7NNdlxaGPBHdjFJN0VHeXRtbDg/edit?usp=drive_web
------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Om dit in pdf af te laai, gaan na hierdie url:

OM MEER OP TE LEES OOR BG. ONDERWERPE, GAAN NA HIERDIE BLOGPOST: 

Thursday, September 5, 2013

"Het jy geweet" BOEKMERKE

Die BOEKMERKE  hieronder se inligting is geneem van die "het jy geweet-reeks" - gaan na hierdie page op my Sondagskooltuis blog vir nog vrae en antwoorde (daar poskaart grootte): http://sondagskooltuis.blogspot.co.nz/p/het-jy-geweet_17.html

========================================================================

DRUK AF OP KARTON - KNIP UIT en VOU (plak). Gebruik 'n gaaitjiesdrukker vir die gaatjie, en maak 'n mooi strikkie deur die gat. Probeer om 'n kleur lint te gebruik wat by die prentjie op die boekmerk pas. 
------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Tuesday, September 3, 2013

Bazaar idees: Lucky Packets (dips) met 'n verskil!

Lucky Packets met 'n verskil!

Dink aan Lucky packets (dips) as 3-dimensioneel.  Gebruik ou karton, papier, plastiek ens., en maak  ook papiermache balle wat verander kan word in lucky dips.  Onder sal ek drie patrone aanheg, maar die idee is om iets te ontwerp met wat ookal beskikbaar is.  

Om die hele reeks te sien, gaan na: 
------------------------------------------------------------------------------------------------------------

(handsakkie gemaak van karton of papier, met 'n gevoude papiersakkie binne om lekkers en goedjies in te sit - rol af vir patroon)

(goedkoop poppie met 'n karton rokkie wat versier is met servet - kan lap gebruik, of papier ens. - rol af vir patroon)

(skatkis gemaak van karton - rol af vir patroon)

(spinnekop gemaak van papier mache bal wat middeldeur gesny is)

(diere gemaak van papier mache bal - elke diertjie het sy eie naam (kaartjie))

(karton handsak, oorgetrek met geskenkpapier of plakpapier)
(beer gemaak van 2 papier mache balle, lapstripkkie en knope vir oe)

========================================================================

POP ROKKIE PATROON

Dieselfde idee kan ook gebruik word vir 'n onderkant van die spinnekop, maar maak die sirkel so groot soos die spinnekop (halwe papier mache bal).

========================================================================
SKATKIS PATROON

========================================================================
HANDSAKKIE PATROON