Klik hier!

Klik hier om na die "Sondagskooltuis" blog te gaan (Sondagskool lesse en apparaat):http://sondagskooltuis.blogspot.co.nz/
Klik hier om na die "Sondagskoolmobile" blog te gaan (Sondagskool onderwerpe - bedoel vir "mobile"):http://sondagskoolmobile.blogspot.co.nz/

Saturday, June 6, 2020

Bybelstudie stensil

Hierdie "Bybelstudie Stensil" maak dit maklik vir leiers om bybelstudie wat in 'n groep behandel gaan word, voor te berei.  Die stensil gee 'n voorgestelde raamwerk wat gevolg kan word vir voorbereiding bv., waaraan aandag gegee moet word en wat moontlik verwag kan word tydens die bybelstudie.

As julle groep dus 'n bybelstudie beplan kan die leier hierdie as vorm gebruik vir voorbereiding (ideaal vir bybelstudie met tieners en grootmense). Natuurlik is dit net 'n vb. van raamwerk en mag beslis anders daarna uitsien gelangend vd onderwerp wat behandel word...
------------------------------------------------------------------------------------------------------------
----------------------------------------------------------------------------------------------------------

----------------------------------------------------------------------------------------------------------


HOE OM BG. STENSIL TE GEBRUIK:



No comments: