Klik hier!

Klik hier om na die "Sondagskooltuis" blog te gaan (Sondagskool lesse en apparaat):http://sondagskooltuis.blogspot.co.nz/
Klik hier om na die "Sondagskoolmobile" blog te gaan (Sondagskool onderwerpe - bedoel vir "mobile"):http://sondagskoolmobile.blogspot.co.nz/

Tuesday, September 3, 2013

Vou 'n Boksie vir Koringkorrels

Hier is 'n oulike boksie om te vou vir die hou van koringkorrels. Hierdie boksie kan as 'n geskenk gegee word, en is ideaal om op plekke in die huis te sit waar elkeen elke dag 'n koringkorrel kan trek.  
In hierdie vb. handel die koringkorrels oor die "Evangelie van die Koninkryk" en bevat bybelverse met prentjies, maar die klas kan ook hulle eie koringkorrels gaan trek uit die Bybel, en dit groot genoeg afdruk om in die boksie in te pas.


Om die "koringkorrels" i.v.m. "die Evangelie van die Koninkryk" af te druk, gaan na hierdie blogposts:




(As die resolusie van die prente nie goed genoeg is nie om die een of ander rede, kan 'n program soos "Irfanview" gebruik word om die prent te "resize/resample")



BOKS PATROON:



Die karton kan eers met 'n mooi papier versier word.  Doen dit eerste, alvorens die boksie gebou word, en kyk dat dit op die regte kant van die karton geplak is.
========================================================================





No comments: